nav button home  

navigation button activities  
navigation button accommodation  
navigation button rates  
nav button directions  
navigation button contact us  
   

   
Neem die N1 na/vanaf Pietersburg – volg die aanwysings na Warmbad.
Neem die Rooiberg/Thabazimbi pad (R516).
Ry vir 32km en draai regs by die Mabula winkel. (Diepdrift).
Volg die grondpad vir 8,5 km en draai links by die kruispad na Rhenosterkloof en ry ‘n verdere 9 km.
Draai links by die T-aansluiting na Thabazimbi. Ry ‘n verdere 2km .
Mabulani ingang aan regterkant.
Volg die bordjies na jou chalet ( die eerste 2 nommers van jou bespreking)

GPS koordinate vir die hek :
Lengte 24` 40.9506 S Breedte 27` 56.4030 O


   
A very private experience, a very special experience
awaits you at Mabulani Game Reserve

.... as Africa used to be