Take the N1 to/ from Pietersburg – follow the signs to Warmbaths. GPS coordinates for the gate : Neem die N1 na/vanaf Pietersburg – volg die aanwysings na Warmbad. Neem die Rooiberg/Thabazimbi pad (R516). Ry vir 32km en draai regs by die Mabula winkel. (Diepdrift). Volg die grondpad vir 8,5 km en draai links by die kruispad na Rhenosterkloof en ry ‘n verdere 9 km. Draai links by die T-aansluiting na Thabazimbi. Ry ‘n verdere 2km . Mabulani ingang aan regterkant. Volg die bordjies na jou chalet ( die eerste 2 nommers van jou bespreking) GPS koordinate vir die hek : Lengte 24` 40.9506 S Breedte 27` 56.4030 O Back to top
|
|||||
A very private experience, a very special experience awaits you at Mabulani Game Reserve |
|||||
.... as Africa used to be |